Alternatief Is Groot - Nuwejaarsjol


Previous Page

31st Dec 2019
 Mossel Bay

Alternatief is Groot - Nuwejaarsjol

.Maak jouself reg vir DIE GROOTSTE Nuwejaarsjol van 2019! Kom vier die Nuwe Jaar in Mosselbaai saam met Jack Parow, Early B, Biggy, Die Heuwels Fantasties en vele meer!

Alternatief is Groot maak deel uit van die #AiGSomerfees

Nou weet jy wat jy op Dinsdag, 31 Desember 2019 doen... Die grootste nuwejaarsjol wag op jou in Mosselbaai. Wie is opgewonde?

Kunstenaars soos Early B Music, Jack Parow, Biggy, Die Heuwels Fantasties, Straatligkinders, Dans Dans Lisa, Justin Vega Music, Glaskas en Sunset Sweatshop gaan jou tot in 2020 vermaak. 

Kry jou 'early bird' kaartjies nóú, hier: http://bit.ly/AltIsGrootMosselbaai


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: