Bobby Van Jaarsveld & Band


Previous Page

28th Dec 2018
 Plettenberg Bay

No image currently available

Beleef Bobby Van Jaarsveld en Band by die Barnyard teater in Plettenbergbaai op Vrydag, 28 Desember. Die vertoning sal om 20:00 begin. Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R200.00 - R230.00 per persoon.

Die baie gewilde sanger is al ‘n yslike 32 keer bekroon met toekennings wat wissel van manlike kunstenaar van die jaar tot album van die jaar – sê dit bly vir hom ‘n groot voorreg om daagliks sy passie vir musiek te kan uitleef. “Toe ek op agtien my eerste album uitgereik het, het baie mense my gewaarsku om nie so vroeg ‘n loopbaan in hierdie baie kompeterende bedryf aan te pak nie, maar vandag is ek baie bly ek het wel begin op daardie ouderdom!” Oor sy sukses is hy baie beskeie. “Dis alles net Genade.” 8:00pm


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: