Marius en Vernette, of die 'Coffee Snobs' vat vlam die Desember in die Kaap, moet dit nie misloop nie!
So Desember is hier en die vakansie het begin!!
Hier is ons program vir die feesseisoen, dit gaan lekker wees, kom loer in en kuier saam. Sien julle gou!
Contact details