Local SA Comedian, Moses Williams is terug op die verhoog met sy nuutste 2019 eenman komedie vertoning nl "Die Grapjas" vir die 2de keer nadat die opening van die show op 4 Mei SOLD OUT was.
Nou BY PUBLIC DEMAND weer terug is vir nog een exclusive performance by die George Arts Theatre, 7-10pm.
Contact details