Die Heuwels Fantasties


Previous Page

27th Dec 2018
 Mossel Bay

No image currently available

Moenie Die Heuwels Fantasties se buitelugvertoning op Donderdag, 27 Desember by ReedValley misloop nie! Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R150 per persoon en die vertoning sal om 15:30 begin.

Die Heuwels Fantasties het beslis geen bekendstelling nodig nie, want dié musiekgroep het reeds van die begin af die musiekwêreld aan hulle voete. Nie net is hulle die eerste suksesvolle Afrikaanse Alternatiewe Pop-rockgroep in die land nie, maar hulle word ook beskou as musiekbaanbrekers van hulle generasie. Die groep beskryf die aanslag van hulle werk as “melodieus, geskryf met ’n akoestiese kitaar en geïnterpreteer met elektroniese en organiese instrumente”.


Contact details

Name: The Barn Venue @ReedValley
Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: