Met 3 platinum en 2 goue albums, ‘n lang lys top 10 treffers bly Elvis een van die hardwerkendste en besigste kunstenaars in Suid Afrika, met sy passie om sy musiek by ieder en elk uit te bring ‘n sterk dryfveer.
Sy gewildheid steek ook aan sy vermoë om aanklank te vind by oud en jong, Engels of Afrikaans en om reg oor hierdie twee genres kwaliteit musiek te kan maak. Dit is moontlik omdat Elvis self al die pad van beide voorspoed en teespoed gestap het, wat hom die plat op die aarde aanslag in sy musiek gee waarmee soveel mense van elke sfeer van die lewe kan identifiseer.
Elvis became a household name as the winner of the 2010 SA Idols competition who unselfishly shared his winnings with the second place winner L’loyd Cele. His first album after winning the competition reached gold status within 28 days of release and a few months later the album reached platinum status and was awarded a SAMA for Best Adult Contemporary Album.
Covid 19 het in 2020 ruinasie gebring in die musiek bedryf, maar Elvis, nie een om terug te deins vir ‘n uitdaging nie, het nietemin voortgebeur met die oopmaak van sy padstal, Elvis Brew Co, in George, wat sy liefde vir goeie koffie en eg Suid Afrikaanse dinge na sy tuisdorp bring.
As an artist who is basically "permanently" on tour, Elvis is a popular face at festivals across the country. His performances are of international standard, and the fact that he had the opportunity to open for massive international artists on tour in SA, such as UB40, Bon Jovi and Bruce Springsteen, speaks for itself. His performances are original and fresh every year.
Original, a pioneer, passionate South African, an industry expert, a story man, a man on a mission. This is Elvis Blue
Contact details