Francois van Coke het naam gemaak as die ikoniese voorsanger van die legendariese rock groepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Moenie Francois van Coke en sy band Die Gevaar mis loop by Mel’s Place in Plettenbergbaai.
Kaartjies nou beskikbaar by: embed.tixsa.co.za/event/francois-van-coke-die-gevaar
Doors Open 18h00
Show Starts 20h00
Contact details