Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan
Die George Landbouskou word jaarliks groter en die skouraad se besluit om intensief te fokus op die landbou en plaaslike gemeenskap is besig om vrugte af te werp. Elke jaar is daar meer betrokkenheid van die plaaslike inwoners asook belangstellendes van ver en wanneer ons meer spasie nodig het dan verwyder ons grensdrade en ploeg nog land oop, met nuwe of ou trekkers.
By die George Skougronde, R102, Goeneweide Park
Contact details