Hannes Van Wyk: Sielskos


Previous Page

18th Mar 2022 to 20th Mar 2022
 George

Hannes van Wyk: Sielskos

Die damesoggendprogram (maar ook vir mans) behels 'n motiveringspraatjie naamlik "Sielskos" gegrond op die inspirasie wat Hannes geput het uit die skryf van sy boek "Vroue na aan my hart". Sy gesprekke raak aan mense se harte en emosies, maar sorg ook vir lekker lag en humor.

'n Mens sou dink 'n akteur sou wou hê dat mense hom as briljante akteur moet onthou, maar vir Hannes is dit belangriker dat sy nalatenskap sal wees dat hy 'n indruk gemaak het deur 'n goeie mens te wees. "Mense moet my onthou omdat ek omgee en omdat ek net myself was."



Bespreek jou kaartjie by Computicke
At Oakhurst Insurance George Arts Theatre, 125 York St, George


Contact details


Tel: 044 874 3142

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: