Hartenbos In Afrikaans


Previous Page

27th Dec 2019 to 28th Dec 2019
 Mossel Bay

Hartenbos in Afrikaans

Op 27 & 28 Des is dit weereens tyd vir die jaarlikse HARTENBOS IN AFRIKAANS konserte by die ATKV Hartenbos amfiteater! Kom beleef die lekkerste opelug konsert by die see met 'n klomp van ons land se top kunstenaars asook 'n lewendige orkes!

Daar sal ook kosstalletjies, 'n biertent en kindervermaak wees. Kaartjies beskikbaar by iTickets. Kry jou early bird kaartjies hier: http://bit.ly/HartenbosInAfrikaans

Jo Black | Robbie Wessels | Karen Zoid | Refentse | Appel | Francois van Coke | Kurt Darren | Early B | Elandré | Leah | Jan Bloukaas | Spoegwolf | Danny Smoke


Contact details


Tel: 0121110158

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: