Hartenbos In Afrikaans


Previous Page

28th Dec 2018 to 29th Dec 2018
 Hartenbos

No image currently available

Kom beleef die grootste treffers gesing deur ons land se mees geliefde Afrikaanse kunstenaars saam met die beste musikante wat Suid-Afrika het om te bied!

Aangesien die aanvraag na kaartjies vir die HARTENBOS IN AFRIKAANS konsert laas jaar so groot was en voor die tyd uitverkoop het, het In Afrikaans besluit om NOG groter te gaan hierdie jaar! 

Kunstenaars: Theuns Jordaan, Leah, Jo Black, Snotkop, Robbie Wessels, Karen Zoid, Elvis Blue, Liezel Pieters, Appel, Jan Bloukaas, Riana Nel, Early B, Kurt Darren.

Goue sirkel (vir ALLE ouderdomme): R250
Algemene toegang - EARLY BIRD: R160
Voorskool: Gratis (algemene toegang)

​Tyd: 19:30
Venue: ATKV Hartenbos Amphitheatre, 169 Majuba Avenue, Hartenbos



Contact details


Tel: 044 601 7200

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: