Jakkie Louw By Reedvalley


Previous Page

1st Oct 2020
 Mossel Bay

Jakkie Louw by ReedValley

Jakkie Louw is ‘n dubbel Sama genomineerde Afrikaanse sanger wat vanjaar 22 jaar in die musiekbedryf vier. Kom kuier saam met hom by ReedValley die eerste naweek van Oktober!

Sitplekke is beperk vir ons aansit-restaurant vertonings en kaartjies is aanlyn beskikbaar by www.reedvalley.com/shows.

Liedjies soos Drie Pikkewyne en Een miljoen woorde het het om vinnig bekend gemaak reg oor Suid Afrika. Jakkie het ook die legendariese lied Voshaarnooi gesing saam met Kevin Leo in die tydlose film Liefling.

Kry jou glas rooiwyn reg, steek aan die vure!! Jakkie Louw se Afrikaanse konsert is gekenmerk deur pragtige akoestiese hartsmusiek gekombineer met ‘n goeie mengsel van klassieje Afrikaanse komedie in die hart van kultuur. As jy van die liedjie hou skreeu Jakkie Louw.



Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: