Jakkie Louw @ Mel’s Place


Previous Page

21st Dec 2022
 Plettenberg Bay

Jakkie Louw @ Mel’s Place

Oudtshoorn-gebore Jakkie Louw is ’n dubbel Sama-genomineerde Suid Afrikaanse sanger. As jy een kunstenaar hierdie jaar gaan sien optree is Jakkie Louw die regte man. Sy konserte bied top klas vermaak vir die hele gesin en sal verseker ’n glimlag op jou gesig sit. 

Met liedjies soos Drie Pikkewyne, Voshaarnooi, Een Miljoen woorde, Die Hoender-song en sy nuutste treffer Plaashond, is hierdie immergroen studente sanger se konsert vol komedie en heerlike goedvoel vermaak.

Na 24-jaar in die musiekbedryf het sy liedjie “When Afrika smiles” die no.1 posisie op RSG verkry.
Jakkie was ook al te sien in flieks soos Liefling, Susanna Van Biljon, Pretville en Die spook van Uniondale.



Doors Open 18h00
Show Time 20h00
Kaartjies: https://embed.tixsa.co.za/event/jakkie-louw-live-mel-s-place


Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: