Karlien Van Jaarsveld & Orkes


Previous Page

26th Sep 2019
 Plettenberg Bay

Karlien Van Jaarsveld & Orkes

Moenie die vertoning misloop in September nie! Karlien het in 2005 saam met Bobby van Jaarsveld begin optree as sy kitaarspeler en agtergrondsangeres.

Sy het ook 'n duet saam met Bobby gesing op sy eerste album. Karlien het omstreeks 2006 besluit om haar eie koers in te slaan en het toe 'n rockgroep gestig, Revolusie. Sy was die stigter en hoofsangeres van dié groep. Rockmusiek was altyd in haar bloed en sy het die twee jaar saam met Revolusie beskou as 'n uitstekende leerskool.

Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om 'n sololoopbaan te volg en het Revolusie verlaat.

Johan Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” is uitgereik. Twee video's is ook geskiet van “Beter as Liefde” en “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Die album se verkope het platinumstatus bereik.

Time: 8pm
Price: R150


Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: