Klein Karoo Nasionale Kunstefees


Previous Page

21st Mar 2019 to 27th Mar 2019
 Oudtshoorn

Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Die KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied.

Die fees gee aanleiding tot die skep van nuwe materiaal soos toneelstukke wat spesiaal vir die KKNK geskryf word en jaarliks word die topkunstenaars en-produksies by die Fees vereer met Kanna-toekennings.

Die 25ste jaar is natuurlik ’n nostalgiese viering van ’n kwarteeu van kunste in die Klein Karoo en 25 jaar van demokrasie. Ons ondersoek, herbesoek, stof af, maar ons kyk ook vorentoe en soos gewoonlik sal die fees ervarings uit die boonste rakke vir die hele gesin aanbied.

Kry die volledige feesprogram by https://www.kknk.co.za/feesprogram/

 


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: