Lizz Meiring: Die Weduwee Se Sjampanje


Previous Page

17th Mar 2022 to 19th Mar 2022
 George

Lizz Meiring: Die Weduwee se Sjampanje

Multi-bekroonde aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger en tv aanbieder en persoonlikheid - Lizz Meiring, bring na ses jaar se navorsing, aan gehore 'n viering en sjampanje verhaal soos min.

Die Weduwee se Sjampanje is 'n uiters vermaaklike, unieke en informatiewe storie van die ware weduwee (Veuve) Cliquot wat in die 1800's in Frankryk rewolusionere metodes ontwikkel het om Sjampanje en wynmaak vir ewig, wereldwyd te verander. Vreemd genoeg is haar uitsonderlike verhaal nog nooit vertel op tv, film of teaterverhoe nie.

Die produksie is letterlik 'n wereld eerste. Lizz speel die fassinerende karakter van die Weduwee Cliquot wat haar lewens verhaal herleef - dis propvol interessanthede oor die vrou, haar werk, haar lewe en haar era.

Voeg 'n glas of twee, heerlike sjampanje by - et voila (siedaar) soos die Franse sou se - heerlike, diepsinnige en slim, en by tye vrolike en hartstogtelike vermaak soos min!

Bespreek by Computicket



Contact details


Tel: 044 874 3142

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: