Mel Botes - Net In Afrikaans


Previous Page

23rd Dec 2022
 Plettenberg Bay

Mel Botes - Net In Afrikaans

Kom saam met Mel op ‘n musikale reis met sy Afrikaanse vertoning wat die lig gesien tydens die US Woordfees 2020 – met sy ou tydlose liedjies soos Reenvoels, As, Ek Onthou, Pad na die Son, Plekkie by die See, Pad na die Son, Dans in die Weerlig, Katryn, Siener, Lily Marlene, Langebaan se Bloue en meer. 

Vêr verby die horison anderkant die melkweg ...



1966 - Die jaar van die vuurperd volgens die Sjinese horoskoop. In ysige weer, die blou maand van Mei, die Beatles en die Stones, Hendrix en Floyd en ook die jaar van my geboorte. Dit was seker maar die begin van die reis, selfs die einde van die tog. Een swefend salige genot. Die eerste aanhoor van die klanke in my kop. 2001. 'n Reuse sprong terug in tyd. Ek bloei en blom met die vrystelling van my eerste Afrikaanse album ‘Oomblik van waansin’ as liedjieskrywer van die jaar maar hierdie voortstuwende reis is meer innerlik, soort van later, heelwat later.

Doors Open 18h00
Show Starts 20h00


Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: