The Music Of Neil Diamond


Previous Page

23rd Nov 2019
 Oudtshoorn

The music of Neil Diamond

Met meer as 100 miljoen albumverkope wêreldwyd word Neil Diamond beskou as een van die top-kunstenaars van alle tye. Met liedjies soos “Sweet Caroline”, “Beautiful Noise” en “Longfellow Serenade” het hy die trefferparades in die sewentigerjare oorheers en meer as 30 van sy liedjies het die toptien gehaal. Hy het ook tien nommer-een-treffers gehad.

As daar een mens is wat maar Neil Diamond se liedjies mág sing, is dit Johan Liebenberg. Johan het in 2009 die eerste keer van Diamond se liedjies gesing en gou besef sy stem is gemaak daarvoor. In 2013 het hy besluit om sy eie Neil Diamond-huldeblykvertoning te skep. Dié vertoning is sedertdien landwyd en in Namibië opgevoer, meeste van hulle uitverkoop. Dit sal egter die eerste keer wees wat Johan en sy band dié vertoning in die hartjie van die Klein Karoo op ‘n granaatplaas gaan aanbied. Johan het ‘n fantastiese stem en verhoogpersoonlikheid en sy weergawe van Diamond-treffers soos “Cracklin’ Rosie”, “Desiree” en “America” is amper beter as die oorspronklike!

Venue: Celebratio Granaatplaas (30km buite Oudtshoorn)
Toegang: R180-380


Contact details


Cell: 082 802 7138

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: