Nicholis Louw Live At Dansplaas


Previous Page

9th Dec 2022
 George

Nicholis Louw LIVE at Dansplaas

Kom voel die energie want Nicholis Louw kom kuier op die plaas hierdie Desember! Hierdie show gaan beslis warm raak so kom rock jou lyfie en kom dans die dansbaan aan die brand!

Datum: 9 Desember 2022
Tyd: 20:15
Kostes: R80 per persoon
Kaartjies is nou beskikbaar op Webtickets!
Bespreek hier: https://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1521472701
Maak nou jou bespreking om seker te maak jy mis nie uit nie!



Contact details


Cell: 061 475 4759

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: