Piekniek Show Saam Met Jak


Previous Page

30th Nov 2019
 Oudtshoorn

Piekniek Show saam met Jak

Kom deel in die piekniek konsert met Jak de Priester by die Swartberg Country Manor in Oudtshoorn.

Piekniekmandjies vooraf beskikbaar op bestelling teen R250.
Stalletjies beskikbaar, koffie, craft gin & craft bier, roosterbrode en boereworsrolle sal ook te koop wees.
Verblyf & show pakette beskikbaar op navraag aan res@swartbergmanor.co.za
Hekke open 12:00
*Geen eie alkohol sal toegelaat word op die perseel nie.


Contact details

Name: 071 659 3830
Tel: 044 279 3188

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: