Die Bush Lapa nooi jou uit na George se enigste musiekfees in Heroldsbaai, kom hou makietie saam met van SA se gewildste musikante.
Op konsertaande maak deure om 18:00 oop en etes sal dan ook reeds beskikbaar wees. Die voorvertonings begin om 19:00 met die hoofvertonings wat om 21:00 afskop.
Deure sluit om 02:00. Kaartjies vir al die vertonings (behalwe Radio Raps) is beskikbaar op Webtickets. Skakel KD direk by 044 851 0113 vir besprekings vir die Radio Raps-vertoning.
Prys: R100-R180 (Geen kinders 0/16)
Contact details