Rocco De Villiers - Kortbroek, Langkouse


Previous Page

3rd Nov 2018 to 23rd Oct 2018
 Mossel Bay

No image currently available

Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf sy splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE.

Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf sy splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual suspects” asook treffers vanaf die nuwe CD in insluitend: WAT OM TE DRA AGTER OP ’N BAKKIE, REëN KAN JY NIE KOOP NIE, BLOM, KORTBROEK, LANGKOUSE en natuurlik LIEWE HEMEL, LIEWE AARDE.

Rocco de Villiers sal op Saterdag, 3 November op ReedValley se verhoog wees. Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R150 per persoon. Deure maak 18:30 en die vertoning sal om 20:00 begin.


Contact details


Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: