Ruhan Du Toit - Monumentaal


Previous Page

4th Jan 2022
 Plettenberg Bay

Ruhan du Toit Live @ Mel's Place

Ruhan du Toit, wat al ’n geruime tyd bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. 

Early Bird Tickets nou beskikbaar!
Doors Open 18h00
Show Starts 20h00



Laas jaar het hy ’n paar wenkbroue laat lig met sy uitdagende debuut enkelsnit “As jy dink jy weet” en onlangs met ’n pratige lied uit die hart “Lewe Red” geskryf deur Riana Nel. Sy unieke vieroktaafstem en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musikale instrumente, het reeds vir hom baie deure oopgemaak en vir hom ’n permanente plek in die harte van Suid Afrikaanse en Internasionale musiekliefhebbers verseker. Nou is dit tyd om Monumentaal te raak.

Kom wees deel van Ruhan du Toit se album en meer waar hy natuurlik treffers soos Monumentaal, Die Land, The Sound of Silence en nog meer met jou gaan deel.


Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: