Twee, En Herman Kleinhans


Previous Page

15th Dec 2020
 Mossel Bay

Twee, en Herman Kleinhans

Die musiekgroep TWEE, bestaande uit Herman Kleinhans en Maria Rademan, en is bekend vir liedjies soos “Piekniek vir Twee” en “Patensie.

Soos hulle sê – TWEE is beter as een. Herman Kleinhans is ook aangewys as die wenner van die Afri-Visie Skryf ’n Treffer-kompetisie met die lied “Ek sweer”, wat ook deur TWEE uitgevoer is.

Kom skop die Desember vakansie so net voor Geloftedag af met goeie musiek, goeie geselskap, lekker wyn en kos.



Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: