Adam Tas By Die Barnyard Plett


Previous Page

19th Dec 2019
 Plettenberg Bay

Adam Tas by die Barnyard Plett

Die trippel platinum skrywer en sanger Adam Tas bring nog ‘n meesterstuk album " Sit kêrels" na vore. Die stories van 'n land en sy mense was lanklaas so mooi verwoord en getoonset. 

'n Album soos net Adam Tas met sy ryke stem kan doen. Die gehoor kan uitsien na n spesiaal saamgestelde vertoning van Adam Tas en sy kitaarspeler wat van die nuwe werke  soos ( Sit kêrels, Voëlverskrikker, Die Here se kombuis) en vele meer sal opvoer. Ook sal hulle verwerkings doen van die groot treffers vanaf Adam Tas se vorige albums sowel as ou gewilde “cover” liedjies. Kom luister na die storie verteller uit die bosveld en maak jou tuis onder die woorde van sy asem!


Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: