Adam Tas By Reedvalley


Previous Page

23rd Dec 2021
 Mossel Bay

Adam Tas by ReedValley

Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ń dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.


Adam Tas het die ongelooflike vermoë om mense met sy musiek saam te snoer, sy emosies eerstehands te laat ervaar en ‘n gevoel van rustigheid te skep… soos net ’n goeie ou vriend, met wie jy beoog om nog ’n lang pad te stap, kan!

Kom kuier saam by ReedValley Farm, Mossel Bay
*Deure Oop 18h30, Vertoning Begin 20h00*


Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: