Tashia Olivier van George het dit goedgedink om George se eie Mini Afrikaans is groot aan te bied, genaamd: "Afri-44". Die afrikaanse show bestaan uit sangers van die Wes-Kaap in samewerking met dansers van Motion Art Studio.
Dis 'n aand van lekker afrikaanse musiek, dans en komedie.
Contact details