Amfihart'23 In Hartenbos


Previous Page

8th Dec 2023 to 9th Dec 2023
 Mossel Bay

AmfiHart'23 in Hartenbos

Welkom by die 2023 AMFIHART fees in Hartenbos (Mosselbaai) by die Amfiteater! Everyone is welcome to attend.

Is jul reg vir die GROOTSTE Desember nog?! 'n Lys van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 8 en 9 Desember'23.



Kosstalletjies, mark uitstallers en GROOT pret!

Kunstenaars: Spoegwolf, Snotkop, Heuwels Fantasties, Robbie Wessels, Francois Van Coke, Brendan Peyper, Jack Parow, Eloff, Barto, Van Pletzen, Loufi, Biggy, Saxby Twins, Jan Jan Jan en Millennium.

Aanbieder - Angelique Gerber

Drank word slegs vir 18+ bedien. Geen eie drank of "cooler bokse" nie.

Sien julle daar!


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: