Andriette Norman kom kuier weer in Plett en sy kom weer met 'n vertoning vol bekendes en gunstelinge. Ook dalk iets nuut vanaf haar nuwe album wat sy tans aan werk.
Kom geniet die aand saam met haar en haar guitarist, Neil Benjamin, waar hulle jou op 'n musiekreis neem van Afrikaans, rock n roll, blues en tot ietsie van Lesley Rae Dowling.
Contact details