Annual Winter Charity Event


Previous Page

3rd Aug 2019
 Mossel Bay

Annual Winter Charity Event

Mosselbaaiers kan solank begin beplan vir hierdie semi-formele byeenkoms in die unieke atmosfeer van ReedValley, waar ‘n verwelkomingsdrankie ‘n heerlike driegangmaaltyd en voortreflike musiek die veiling sal voorafgaan.

Die Oliver Twist gemeenskapsprojek samel vanjaar geld in om ‘n lewensredderstoel aan te koop. Die gebruiklike, jaarlikse glansryke bal word weer eens deur ReedValley aangebied en 100% van die kaartjieverkope vir vanjaar se byeenkoms op 3 Augustus word aan die Oliver Twist gemeenskapsprojek skenk. Vanjaar sal die groep, Lonesome Rangers se musiek die gaste op die dansvloer hou en daar word fluks gevorder met die insameling van voorkeur-items wat tydens die bal opgeveil sal word.


Contact details


Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: