Blackie Swart Live In Die Boma By Reedvalley


Previous Page

18th Sep 2022
 Mossel Bay

Blackie Swart live in Die Boma by ReedValley

Laat hy val waar hy wil Liewe Lulu, want Blackie Swart kom kuier weer by Die Boma! Kom kuier saam - die middag belowe om vol lekker musiek, kos en wyn te wees, sommer so om die kole - wat meer het 'n mens dan nodig?

Vertoning begin om 13h00 - Die Boma se deure sal al vroeg oop wees om ietsie te kom geniet om te eet en drink.

Kaartjies slegs aanlyn beskikbaar - click op 'Book Now' of besoek www.reedvalley.com/shows
Geen buite kos of drank sal toegelaat word nie



Contact details


Tel: 044 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: