Bush Lapa Musiekfees


Previous Page

3rd Dec 2021 to 3rd Jan 2022
 George

Bush Lapa Musiekfees

Maak reg vanaf 18 - 31 Des vir topklas musiek met van die land se top kunstenaars - 'Waar musiek lekker is'! Feestelikhede skop af op 3 Desember 2021 en hou aan tot 3 Januarie 2022 so vir 4 weke vier ons fees!

Die program sluit van ons land se TOP kunstenaars in. Noddy en haar span sorg weer vir heerlike kos by al die optredes en sluitonder andere in potjiekos, ribs, kerrie & rys, geroosterde hoender, pasteie, roosterkoek en slaai. KAARTJIES wissel tussen R100pp - R200pp (met 4 prysklaskatagoriee vir elke show).



Vir meer inligting skakel 079 404 5875 / 061 692 2773 / 082 334 4340 / 044 851 0113 / of e-mail admin@heroldsbayresort.co.za

Vir KAARTJIES: www.webtickets.co.za of besoek Herolds Bay Resort se ontvangs by die DOWN TO EARTH Venue


Contact details


Tel: 044 851 0113

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: