Danie Reënwolf - Sterreval Digbundel


Previous Page

26th Oct 2021 to 27th Oct 2021
 Mossel Bay

Danie Reënwolf - Sterreval Digbundel

Na die groot sukses van die eerste digbundel vertoning ‘Warmer voor die Tuimeldroër’ stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop- gedagtes oor die liedjies wat hy al vir amper ’n dekade sing.


 In hierdie vertoning betower Danie met woorde, songs, stories en ’n vers of twee.

By ReedValley Farm, Mossel Baai


Contact details


Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: