Die Broers By Bush Lapa


Previous Page

29th May 2021
 Herolds Bay

Die Broers by Bush Lapa

Kom kuier saam met hierdie immergewilde broers Nic, Christo en Cobus wat beslis die gees lekker aan die gang gaan hê! Maak 'n lekker tafel bymekaar en kuier en dans saam die aand deur met great musiek, lekker kos en een van die mees geselligste atmosfere in die Suid-Kaap!


Deure open 18h00
Etes beskikbaar ook vanaf 18h00
Voorprogram 19h00
Die Broers 20h00

Kontantkroeg en Etes beskikbaar.
Geen eie eet- of drinkgoed.
Alle ouderdomme welkom!
Covid Regulasies in plek.

Kaartjies: R150 / Kinders onder 12 R50
Direk beskikbaar by: admin@heroldsbayresort.co.za 


Contact details


Tel: 044 851 0113
Cell: 082 334 4340

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: