Die Superhero Huwelik - Valentynsdag Date-night


Previous Page

14th Feb 2020
 Plettenberg Bay

Die Superhero Huwelik - Valentynsdag Date-Night

Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Couplesaand "Die Superhero Huwelik" is n couplesaand wat jy nie wil misloop nie.

Maak seker jy mis nie uit op hierdie skreeusnaakse en sexy-informasie date-night nie.

Kom luister oor watse superkragte jy nodig het om jou huwelik gesonde en sterk te hou.

Hier is so paar van die superkragte waaroor ons gaan gesels.

Iron man/woman
(Paar praktiese wenke hoe om nie so lank kwaad en emosioneel afgeskakel te bly nie.)

Romeo en Juliet
(Paar praktiese wenke oor wanneer om te voel met jou hart en wanneer om te dink met jou kop.)

The Flash
(Paar praktiese wenke hoe om langer seks te kan he. Asook die krag van 'n quickie)

Cyclops (Die liefde is blind)
Hoe juis die dinge wat jy in die begin so oulik gevind het in jou maat is die ding wat jou nou so grensloos irreteer.

Cupid
4 tipe lovers wat alles te doen het met jou brein chemistry.

Rocky
Soms raak die huwelik n boksgeveg, vanaand leer ek jou hoe om nie die handhoek in te gooi nie.

Kliek hier vir jou kaartjies:
https://tickets.tixsa.co.za/event/timothy-kieswetter-die-superhero-huwelik-


Contact details


Tel: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: