Dirk Van Der Westhuizen By Reedvalley


Previous Page

6th Nov 2026
 Mossel Bay

Dirk van der Westhuizen by ReedValley

Maak jou reg vir ’n lekker aand van Afrikaanse musiek, kuier, dans en groot partytjie-energie!

Op 6 November 2026 is dit tyd om jou vriende bymekaar te kry en saam met Dirk van der Westhuizen vir die eerste keer op Reedvalley se stage, die aand weg te dans!

Verwag ’n verhoog vol energie, bekende gunstelinge, lekker ritmes en daardie atmosfeer waarvoor Dirk bekend is.

🍷 Wyn
🍽️ Lekker kos
🔥 Een groot aand wat jy nie wil misloop nie!

Kaartjies is beskikbaar aanlyn by www.reedvalley.com/shows
Maak jou planne en kom kuier saam met ons!



Contact details


Tel: 044 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: