Eljada Nasorgsentrum


Oudtshoorn, Western Cape

Eljada Nasorgsentrum bied holistiese residensiële versorging aan 100 volwasse persone met intellektuele gestremdhede asook ontwikkelings- en versorgingsprogramme binne ‘n veilige omgewing waar hy/sy liefdevolle versorging en ondersteuning ontvang. Dagsorgkliënte wat in die gemeenskap woon word gedurende weekdae in die Ontwikkelingsprogram geakkommodeer.

Tel: 044 279 1740, Address: 1a Victoria St, Oudtshoorn
PREVIOUS PAGE
 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: