Fancourt Summer Music Line-up: Droomsindroom


Previous Page

28th Dec 2023
 George

Fancourt Summer Music Line-up: Droomsindroom

Broer Duo Kirsten en Kyle van Droomsindroom het hulle dans skoene aan getrek vir hulle nuutste enkelsnit “Dans alleen” Droomsindroom het met hulle eerste vrystelling in 2022 die land betower met hulle liedjie “Hey Sonneblom”.

Sedert “Hey Sonneblom” se vrystelling het die broers die land wyd en suid getoer en ook n draai in Amsterdam en Dubai gaan maak.

Met hul energieke optredes is hulle besig om een van die grootste name in Afrikaans te word.



19:00 DOORS OPEN
20:00 SHOW STARTS


Contact details


Cell: 073 306 6405

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: