George Landbou Skou


Previous Page

28th Aug 2025 to 30th Aug 2025
 George

George Landbou Skou

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 164 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan.

Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2025 beplan ons nog meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Die George Landbouskou word jaarliks groter en die skouraad se besluit om intensief te fokus op die landbou en plaaslike gemeenskap is besig om vrugte af te werp.

Elke jaar is daar meer betrokkenheid van die plaaslike inwoners asook belangstellendes van ver en wanneer ons meer spasie nodig het dan verwyder ons grensdrade en ploeg nog land oop.



Contact details


Tel: +27 44 873 4165

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: