Hekelwoorde Saam Met Tania Smit By Seeplaas


Previous Page

21st Mar 2024
 Great Brak

Hekelwoorde Saam Met Tania Smit By Seeplaas

Jy word uitgenooi na n boekvoorlesing deur Tania Smith - Hekelwoorde, op Seeplaas. Geniet Canapés, tee en koffie saam met ons na die geleentheid in ons tuin venue.

Tania se nuutste boek sal by die geleentheid te koop wees.



Datum: 21 Maart 2024
Tyd: 10h00 vir 10h30
Kaartjies: R250pp
Adres: Seeplaas, Plot 60 Ottosrust, Groot Brakrivier, 6525


Contact details


Tel: +27 44 620 2409

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: