Honestly, Ek Verstaan Jou Nie


Previous Page

28th Aug 2022
 George

HONESTLY, Ek Verstaan Jou Nie

Hope voel HOPELOOS as sy enige kommentaar op die stand van hul huwelik moet lewer. "Trou is nie perdekoop nie", sê hulle. Elke verhouding het sy ups and downs. Hope het juis hul troudag op Mike se verjaarsdag gereël,

Mike bieg steeds dat hy perongeluk skoonsvergeet het van hul huweliksherdenking en haar verjaarsdag. Anders, as Mike het Hope genoeg stoorplek in haar kop. Sy onthou die geringste detail van alles. Alles wat Mike verkeerd doen. Mike is werkloos en Hope is bang hy val in die strik van té veel eet, 'n boebie kry. Mike voel wéér Hope het die boek geskryf van drama. Sy IS drama en verooraak drama.

"Dis die klein jakkalsies wat die wingerd verniel.", sê hulle ook.

Hope is te doof om na Mike se verskonings te luister; en Mike te blind om haar moeite raak te sien.

Hulle besluit dat dalk is dinge beter as hulle skei, want hul leef in verskeie wêrelde, stry gedurig, DAN besef hulle die egskeiding is TE veel moeite. Dalk moet hulle maar saambly, of nie. Hulle weet nie. Ek ook nie. Wat dink jy?

"Verewig", is 'n lank woord, afterall.

Hierdie paartjie glo stellig dat 'n BERRADDER soos Dr. Phil nie hul huwelik kan BERREDDER nie. Of dalk kan jy, hul help...

At the George Arts Theatre, 125 York St, George


 


Contact details


Tel: 044 874 3142

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: