Jakkie Louw By Reedvalley


Previous Page

7th Nov 2026
 Mossel Bay

Jakkie Louw by Reedvalley

Maak jou reg vir ’n onvergeetlike aand by Reedvalley, wanneer die Suid-Kaap Bye Bedryf en Vereniging hul jaarlikse Korf tot Kole-geleentheid aanbied!

KORF TOT KOLE – ’N AAND VOL MUSIEK, KOS & PRET!

Jakkie Louw is op die verhoog en gaan die aand behoorlik aan die gang sit met sy bekende treffers, energieke optrede en daardie unieke Jakkie Louw-gees!
Maar dis nie al nie… jou kaartjie sluit ’n heerlike ete in!

Kom geniet ’n aand saam met vriende, familie en mede-bye-entoesiaste, met lekker kos, goeie musiek en ’n kuieratmosfeer wat jou voete sommer vanself laat beweeg.

🎟️ Kaartjies beskikbaar – moenie hierdie een misloop nie!

Bring jou mense, trek jou dansskoene aan en kom vier die jaar saam met ons!
Van korf tot kole… en van kole tot ’n lekker kuier!



Contact details


Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: