Jakkie Louw Live By Dansplaas!


Previous Page

27th May 2023
 George

JAKKIE LOUW live by Dansplaas!

Jakkie Louw kom kuier die 27ste Mei saam met ons by Dansplaas vir 'n lekker sokkie jol vanaf 22h00!

Ingang is slegs R40 - kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.
Boonop het ons lekker PLAAS UUR vanaf 19h00 - 21h00, so kom vroeg en geniet ons bar specials!
Ons sien julle daar!



Contact details


Cell: 061 475 4759

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: