Jan Rhaap & Andriette Norman bring hul splinternuwe vertoning, “SEE & SAND”, na die verhoog by Reedvalley!
Maak reg vir ’n lekker aand vol musiek, humor, kuier en daardie tipiese Suid-Afrikaanse somer gevoel!
📅 14 Desember
🚪 Deure open: 18:00
🎤 Vertoning begin: 20:00
🍽️ Heerlike kos beskikbaar
🍷 Reedvalley-wyne
🍹 Kontantkroeg
Bring jou mense, trek jou somerskoene aan en kom geniet ’n aand waar SEE & SAND, musiek en wyn bymekaarkom!
’n show wat jy nie wil misloop nie!

Contact details