Kom geniet 'Die kat kom weer' met Jannie Moolman en Blackie Swart by ReedValley Farm in Mosselbaai op Saterdag 17e Desember 2022.
Deure oop om 18h00
Vertoning begin 20h00
Geen buite kos of drank word toegelaat nie. Kaart fasiliteite is beskikbaar.
Contact details