Juan se nuuste album Gewigloos is uiteindelik hier, kom kuier saam by ReedValley waar Juan van sy nuwe musiek gaan bekenstel en van sy our treffers gaan speel. Kom geniet ‘n aand van musiek, kos en wyn saam met jou hartsmense.
Middagvertoning - 4 nm by ReedValley Farm, Mossel Bay.
Contact details