Kampvuurkuier In Namakwaland Met Basjan In Die Boma


Previous Page

11th Sep 2022
 Mossel Bay

Kampvuurkuier in Namakwaland met Basjan in Die Boma

Ghoema wenner Brian (Basjan) Nieuwoudt is byReedValley se buitelug restaurant Die Boma op die 11de September met lekker musiek en stories om die vure. Vertoning begin om 13h00. Die Boma se deure sal al vroeg oop wees om ietsie te kom geniet om te eet en drink.

Kom kuier saam!
Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar en plek is beperk.
Geen buite kos of drank sal toegelaat word nie.



Contact details


Tel: 044 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: