Karoo Stilfees


Previous Page

21st Mar 2021
 Garden Route & Klein Karoo

Karoo Stilfees

Breek weg van die gejaag binne jou na ‘n stofpad in die Karoo en kom ervaar rus by ‘n unieke fees.

Kom luister na die klanke van die Stilfees in die koelte van ‘n populierbos in die hartjie van die Karoo. Kom verkwik jou siel met die musiek van liedjieskrywers soos Roan Ash, Loki Rothman en Douvoordag wat saam met die bome sing. Jou siel word vry, hier waar stilte en eenvoud wortel skiet, sodat die bloeisels binne jou met vreugde kan begin dans.

Kom geniet die rustige atmosfeer, bring ‘n kampstoel en ‘n piekniekmandjie of kom bederf jouself met delikatesse, vars uit die plaas kombuis.

Datum: 21 Maart 2021
Tyd: 10:00-17:00
Plek: Grootdriefontein, Murraysburg
Prys: R220 per volwassene, R80 per skolier, kinders onder 6 gratis

Beperkte plek.



Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: