Klassieke Klein Karoo Kersfees


Previous Page

7th Dec 2019
 Oudtshoorn

Klassieke Klein Karoo Kersfees

Na die ongelooflike debuut van hierdie produksie in 2018 is Jannie Moolman en Corlea Botha genooi as die gaskunstenaars vir Klassieke Klein Karoo Kersfees 2019.

‘n Klassieke orkes sal hierdie twee pragstemme begelei. Hulle sal van die wȇreld se mooiste Kersliedere asook van die gewildste klassieke treffers soos Viva per Lei, Nessun Dorma en O sole Mio hul eie maak. Dié twee sterre sal onder die Klein Karoo se sterreprag bydra tot ‘n spesiale afskop van die Kerstyd. Die vertoning begin om 19:30. Kos- en wynstalletjies open reeds om 17:30.

Venue: Celebratio Granaatplaas (30km buite Oudtshoorn)
Toegang: R160 - R200


Contact details


Cell: 082 802 7138

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: