Klein Karoo Klassique


Previous Page

5th Aug 2022 to 9th Aug 2022
 Oudtshoorn

Klein Karoo Klassique

Dis wintertyd en dit beteken Klein Karoo Klassique is om die draai ... Dié fees word van 5 tot 9 Augustus vir die 13de keer op Oudtshoorn aangebied, met ondersteuning van die Rupert Musiekstigting.

Vir die Vrouedag-langnaweek kan feesgangers uitsien na ’n keuse van die land se voorste klassieke musici én opkomende talent. Die fees sluit visuele kuns, boeke, kos en wyn in. 



Contact details


Tel: 044 203 8600

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: